top of page

Senior Hokkie
Maak voorsiening vir hoërskoolspelers, studente, jong volwassenes, volwasse volwassenes, ouers, KOMPETERENDE SPELERS en Sosiale groepe.
Ons jongste spelers is 13 wat 14 jaar oud word (graad 8/vorm 1) en ons oudste 50+.

WAT MENSE SÊ
Sosiale hokkie is lekker! Dis geselig en vetpret. As jy nuwe mense wil leer ken en/of nuwe tjommies wil maak terwyl jy hokkie speel - is hierdie DIE plek vir JOU!.

Ek het sosiale hokkie bru geniet. Dit was 'n lekker vibe. Mis dit. Ek sal beslis weer jam as die seuns terug is van vakansie.
bottom of page


