top of page

Klinieke

Ons het klinieke vir tot 150 spelers oor ouderdomsgroepe op een slag gefasiliteer (o6-u18 en seniors).  Ons doen die volgende (volgens jou behoeftes)

  • Voorsien afrigters en toerusting  

  • Taylor-kliniekprogram na jou skool/klub se doelwitte/behoeftes

  • Gasheer by jou venue of Brooklyn Hokkie en Sport of 'n venue wat ons verkry

Klinieke

At your School

Contact us to come and host a clinic at your school for players of all ages and skill levels. With the help of our great group of coaches, we will take your school's hockey to the next level and help you compete with the elite.

At our Venue

Come join us at one of our fun filled hockey clinics. Children of all ages welcome. We also host specialized skills clinics (ie. Goalkeeper and dragflicking clinics) at our Brooklyn Hockey and Sports venue. Get in touch with us to find out more.

WHAT PEOPLE SAY

Gerit Maritz Team.jpeg

Marile, Boys Coach and Teacher

Die score was 3-0🙌🏻🤩

Hulle maak my so ongelooflik trots, en maak dit maklik om saam hulle hard te werk!

Ek waardeer julle so... Ek wens julle kon hulle sien voor die tyd, en nou na die kliniek soos ek! 🙌🏻 Dis amazing!!!!

Dankie vir wat julle alles doen!!!

Anne, Merensky Head of Hockey

Everybody was very happy. Especially because they could be with their teams and work with your coaches. 

Cynell.jpeg

Cynell, Menlo Park Speler

Na afloop van die Eldoraigne Tweedes Hokkiefees waar ek aangewys is as MVP van 20 skole-kan ek my sukses toeskyf aan Steven en sy wonderlike Span Afrigters!

Hulle het regtig uit hul pad gegaan om my hokkie op standard te bring en waar ek glo in myself en hokkie weer begin geniet. Ek het 14 doele geslaan , te danke aan die skills wat hulle in 2 maande aangeleer het.

bottom of page